The Shard
The Shard is 'n wolkekrabber in die Britse hoofstad Londen wat in 2012 as deel van die herontwikkeling van die London Bridge-buurt voltooi is. Die boukoste het sowat £450 miljoen beloop. Die wolkekrabber is tans in besit van die Staat Katar en die Sellar-eiendomsgroep.
Read article







